Dolly Parton

Dolly Parton
Dolly Parton in Nashville, Tennessee (VSA), 2005.
Agtergrondinligting
GeboortenaamDolly Rebecca Parton
Gebore19 Januarie 1946 (1946-01-19)
Pittman Center, Tennessee, VSA
GenresCountry
Beroep(e)Sangeres-liedjieskryfster, aktrise, outrise, musikant, sakevrou
InstrumenteStem, kitaar, banjo, siter, klavier
Jare aktief1959 — hede
EtiketteGoldband (1959–1965)
Monument (1965–1967)
RCA (1967–1986)
CBS (1987–1995)
Rising Tide (1995–1998)
Decca (1997–1998)
Blue Eye (1998–1999)
Sugar Hill (1998–2005)
Dolly (2006 — hede)
AssosiasiesPorter Wagoner, Kenny Rogers, Emmylou Harris, Linda Ronstadt, Loretta Lynn, Tammy Wynette, Shania Twain, Stella Parton, The Larkins, Altan, Billy Ray Cyrus
Webwerfwww.dollyparton.com
www.dollypartonmusic.net

Dolly Rebecca Parton (* 19 Januarie 1946) is 'n Amerikaanse sangeres-liedjieskryfster, multi-instrumentalis en filantroop bekend vir haar werk in countrymusiek. In die vier en 'n half dekades sedert haar nasionaletrefferlysdebuut bly sy een van die suksesvolste vroulike kunstenaars in die geskiedenis van die countrygenre, wat aan haar die titel "Die Koningin van Countrymusiek" besorg het[1] met vyf-en-twintig nommereen-enkelsnitte,[2] en 'n rekord een-en-veertig toptien-countryalbums.[3] Sy word spesiaal onderskei omdat sy in elk van die laaste vyf dekades 'n topvyf-countrytreffer opgevoer het[4] en omdat sy die enigste kunstenaar is om in elk van die laaste vier dekades 'n nommereen-countryenkelsnit voort te bring.[5] Sy is beroemd vir haar kenmerkende sopraanstem,[6] soms ontugtige humor, flambojante drag en wulpse karakter.

Randy Parton was haar jonger broer.

  1. Whitburn 2005, p. 578
  2. Bronson, Fred (23 Februarie 2006). "Chart Beat". Billboard. Besoek op 29 April 2009.
  3. "Dolly Parton Music.net". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2010. Besoek op 29 April 2009.
  4. [[[:en:Dolly Parton discography]] "Dolly Parton discography"]. Besoek op 29 April 2009. {{cite web}}: Check |url= value (hulp)
  5. "'Going' All The Way To No. 1, Dolly's 25th!" (in Engels). Dollymania. 22 Februarie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2015. Besoek op 29 April 2009.
  6. [dooie skakel]Omaha World Herald article: "Dolly Parton coming back in Omaha on Monday[dooie skakel]".

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy